Looking for hep with AHK from South Africa

Talk about anything
Smiles
Posts: 2
Joined: 08 Mar 2018, 01:55

Looking for hep with AHK from South Africa

17 Apr 2018, 01:41

Hi

I'm looking for somebody locally (South Africa) that could assist me with some questions wrt scripts

regards
Swannie
Posts: 30
Joined: 02 Feb 2016, 13:24

Re: Looking for hep with AHK from South Africa

19 Apr 2018, 04:33

Hi Smiles,

Waarmee sukkel jy ? Daar is dan derduisende voorbeelde op die Forum.

Al wat ek met AHK doen, is om my laptop te outomatiseer sover ek kan, So ek het eintlik lanklaas `n app geskryf. Is wel tans besig met iets en moet nog op die forum rondsoek na `n voorbeeld. So, miskien kan ek jou help en miskien nie. Hang af wat jy wil weet of doen.

Stuur my `n whatsapp ( 072 238 1313) , alhoewel ek baie lekkerder per epos gesels. Daai klein knoppies op die selfoon maak my klaar.
Bye4now
Swannie

Return to “Offtopic”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests